GenealogyForum.com New? Introduce Yourself!

[ Read Responses | Return to the Index (Use 'Back' if from a search list) ]
[ Previous | Previous in Thread | Next in Thread | Next ]


Familie stamboom en "Coat of Arms"

Posted by Christelle Fourie nee Jansen van Vuuren <cpmariposa@gmail.com> on Mon, 26 Oct 2009, in response to Family coat of arms, posted by albie van vuuren on Thu, 22 Jan 2004

Hi my naam is Christelle Fourie. Ons Familie name is (was) Hermanus Gerhardus Jansen van Vuuren. Ek se was omdat die enigste twee naam genote is oorlede en so dus die voorbestaan van ons familie naam. Tog beteken dit egter nie dat ek nie wil weet waar my familie oorspronklik sy ontstaan van het nie. Ek stel ook baie belang om uit te vind hoe ons "Coat of Arms" lyk aangesien ek dit wil gebruik om 'n muurhorlosie van te maak. Indien enige iemand my dalk kan help kontak my gerus op my e-mail of by 012 672 5022 gedurende kantoor ure.


Responses


Display message for printing | Print Entire Thread


The GenealogyForum.com New? Introduce Yourself! is maintained by GenealogyForum@aol.com, using GenBBS 1.14.

CPU seconds used 0.029995